Swak taktiese skoppe en talle hanteerfoute het die Bloemfonteiners in die steek gelaat. In die skrums het die Cheetahs kwaai onder Craig Joubert se fluitjie deurgeloop. Met Bismarck du Plessis se drie in die 66ste minuut van 'n ...
... Kaap nie - as jy die game mooi bekyk het sal jy agterkom dat WP kon gewen het as hul wou deur al hul skoppe pale toe te mik - maar hulle het gegaan vir daardie elusive 4de drie wat toe nie gekom het nie - hoofsaaklik omdat die Leeus so goed verdedig het. .... Might I ask where it is all you "Trekkers from up north" go on vacation??? Ooops, you come down here, to the land of the sour grapes...and we'll smile, take your cash & laugh behind your backs...WP JOU LEKE DING! ...